Omdat ons en julle ver reis en dit moeilik gaan wees om geskenke te vervoer, verstaan ons heeltemal as julle eerder net die dag saam met ons wil geniet.
Indien julle egter iets vir ons wil gee, kan julle ons op die volgende maniere seën:
J Dreyer
ABSA bank
Rekening nr: 4117353582
Takkode: 632005
W.F. Cornelissen
ABSA bank
Rekening nr: 4083066825
Takkode: 632005
Jondu Boerdery
Plot 236
Koekenaap
8146
Baie dankie vir julle liefde, moeite en ondersteuning. Dit beteken vir ons ongelooflik baie.