Vraag 1 van 8
Waar het ons mekaar die eerste keer ontmoet?
Vraag 2 van 8
Hoe lank is ons al saam?
Vraag 3 van 8
Wie is meer emosioneel tydens flieks?
Vraag 4 van 8
Wat is ons mees gebruikte emoji as paartjie?
Vraag 5 van 8
Waar het ons verloof geraak?
Vraag 6 van 8
Wie is meer geneig om laat weg te kom?
Vraag 7 van 8
Wat is ons "go-to" trooskos?
Vraag 8 van 8
Wat is Jeanne se liefdestaal?