“en as ek die dag my hand in joune sit
sal ek my padkaarte bêre met die wete:
my reise op soek na jou is nou verby.”
- Antjie Krog
Dae
Ure
Minute
Sekondes
Die seremonie sal plaasvind in die Swartbergpas (r328) om 15:30 op 24 Oktober 2026.
Na die seremonie sal die vieringe voortgaan by African Relish (Ons Botanicals), waar ons saam sal kuier, feesvier en herinneringe maak.
African Relish (Ons Botanicals)
Kerkstraat 34, Prince Albert
Ons onthaal is onder die Karoo-lug en sterre.
Neutrale, aardse kleure Geïnspireer deur die beeldskone karoo. Verwys asb na die kleredrag-oortjie bo-aan die blad vir meer volledige inligting.
Bring asseblief iets warms saam en pak jou dansskoene in vir die onthaal.